Oesversekering – Volkome gemoedsrus
Vir produsente is dit ondenkbaar om ooit in ‘n posisie te beland waar hulle die volgende seisoen nie weer kan produseer nie. Met die onvoorspelbare weerpatrone word oesversekering se doel sterk uitgelig: om klimaatrisiko’s te mitigeer en produsente daarteen te beskerm. Oesversekering moet dus gesien word as ‘n noodsaaklike insetkoste en verseker nie as ‘n …